Jaarboeke

Capita selecta uit die algemene beginsels van die kontraktereg 801


 
Modulekode GPC 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Oorsig van kontraksluiting (b) Wilsooreenstemming en faktore wat wilsooreenstemming beïnvloed (c) Tyd en plek van kontraksluiting (d) Effek van die Grondwet op kontrakte (e) Oorsig van kontrakbreuk en remedies (f) Kansellasie as remedie vir kontrakbreuk (g) Skadevergoeding
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences